BALLINGSKAP 14
[Die redigering van BOEK EEN is afgehandel in Mei 2003, en hierdie stuk het daarna gefunksioneer as 'n dagboek en 'n platform vir idees vanaf Sondag, 11 Mei, tot en met Dinsdag, 19 Augustus 2003.
Die teks is soms gefragmenteerd, op tye amper akademies, en op ander tye onapologeties self-gesentreerd. Neem dit maar as kenmerkend van hierdie tipe materiaal.
Ek het die stuk opgedeel in drie dele: Die eerste deel strek vanaf 11 Mei tot voordat ek op vakansie gegaan het; die tweede deel is geskryf gedurende my vakansie; en die derde deel strek vanaf my terugkeer na Taiwan in die derde week van Julie, tot en met 19 Augustus 2003.]
———————
DEEL EEN
Die Drie Kategorieë Van Gewig
Brand Smit En ‘n Besoldigde Posisie
Toekomsvisie, Moontlikheid Een
Soldaat In ‘n Groter Oorlog
In Die Naam Van Die Vader
Kruispad-Maandag
Die Nuwe Etiket (I – IV)
Waar Is My Plek In Die Groter Hiërargie?
Bleekbaard Op Die Trans-Mongolia
Toekomsvisie, Moontlikheid Twee
Bleekbaard Doen Sy Wiskunde
Soldaat Vir Die Siel (As Sy Wapen Net Wil Vuur…)
Realiteit, En ‘n Paar Ander Feite
Die Vraag Bly Steeds…
Geld En Selfrespek – ‘n Paar Gedagtes
Dinsdag, 24 Junie 2003
DEEL TWEE
Die Digter Leer Om Slim Te Wees
Gyselaar Of Vrye Skepper?
Donderdag, 3 Julie 2003
Wat Ek Sien
Klassestryd, Kortliks
Maandag, 7 Julie Tot Donderdag, 10 Julie 2003
Woordspele
Laaste Uitbarsting
DEEL DRIE
Weer Tyd Vir Wiskunde…
Oor Aartappels En Vrugte
Hello?
Donker Dinsdag
Aanvaar Verantwoordelikheid Vir Jouself In 2018
Ligter Donderdag
Foute, Insigte, Vrae, Nuwe Woordeskat En Advies
As die “Regte Ding” Verkeerd Is
Voltyds Kreatief
Ryk, In Die Wêreld Van Geld
Wat Maak Die Lewe Die Moeite Werd Vir ‘n Woody Allen-karakter?
Sê Nou Maar Net…
Toekomsvisie, Moontlikheid Drie
