Die volwasse lewe – Beskikbare formate

Die volwasse lewe is nou beskikbaar in gedrukte vorm en in verskeie digitale formate.

Die volwasse lewe

PDF: Indien jy nog nie die PDF gelees het nie, kliek hier om dit af te laai. (1.22 MB)

GEDRUKTE KOPIE: US$10.95, £8.49, €9.49

Amazon

(Gedrukte kopieë sal binnekort bestel kan word in Suid-Afrika.)

DIGITAAL: verskeie formate: US$6.99

Smashwords – EPUB (iPad, Sony Reader, iPhone, Kobo, Nook, BeBook, en ander elektroniese leestoestelle, insluitende rekenaars), MOBI (vir Kindle, asook Windows rekenaars en ander elektroniese leestoestelle)

DIGITAL: Amazon Kindle: US$6.99*

Amazon – sluit in gratis internasionale draadlose aflewering via Amazon Whispernet

* Let asseblief daarop dat Amazon die reg voorbehou om boeke se pryse te verander sonder om die skrywer/uitgewer in kennis te stel, so bogenoemde prys mag dalk nie dieselfde wees op amazon.com nie.

______________________