Persoonlike Agenda, Boek Twee: INHOUD

INLEIDING

BALLINGSKAP 14: DEEL EEN
(Paar weke voordat ek Suid-Afrika toe gegaan het)

Brand Smit en ’n besoldigde posisie
Toekomsvisie, moontlikheid een
Soldaat in ’n groter oorlog
In die naam van die vader
Die nuwe etiket (dele een tot vier)
Waar is my plek in die Groot Hiërargie?
Bleekbaard op die Trans-Mongolië
Toekomsvisie, moontlikheid twee
Bleekbaard doen sy wiskunde
Soldaat vir die siel (as sy wapen net wil vuur)
Realiteit, en ’n paar ander feite
Die vraag bly steeds …

BALLINGSKAP 14: DEEL TWEE
(Drie weke in Suid-Afrika)

Die digter leer om slim te wees
Wat ek sien
Rede vir onsekerheid, en ’n nuwe mantra
Woordspele
Laaste uitbarsting (voor die einde van my vakansie)

BALLINGSKAP 14: DEEL DRIE
(Eerste maand terug in Taiwan)

Weer tyd vir wiskunde | Oor aartappels en vrugte
Donker Dinsdag | Ligter Donderdag
Aanvaar verantwoordelikheid vir jouself in 2018
Foute, insigte, vrae, nuwe woordeskat en advies
Voltyds kreatief
Sê nou maar net …
Toekomsvisie, moontlikheid drie

AUGUSTUS 2003

Skroeiende sosatie

SEPTEMBER 2003

My nuwe woonstel
As ek is …
Twee plus een belangrike opmerkings
Dertien minute op ’n Saterdagaand
Faktor X skop in
Die kriteria vir oorlewing (raak strenger by die dag)
Om deel te wees van iets groter
’n Futuristiese ontkenning
My huidige lewe
’n Edel voorneme
(Aanvanklik oor) Die fauna en flora van Taiwan
Geld en kuns
Die (werklike) waarde van geld
As die gewaarwording versteur word
Stigting van die Anti-beuselagtigheidsliga
Oor die tegniese aspekte van plek en lidmaatskap
Eindkontemplasie, deel een/Die uiteindelike hoop
Eindkontemplasie, deel twee
Die einde van ’n adres/Transformasie
Om te ignoreer wat vanselfsprekend is
Ek voel ellendig en verlore, en dreig derhalwe weer transformasie
Plek en mobiele lidmaatskap

OKTOBER 2003

Wie en wat
Drie insidente
Oor die nageslag: Inleiding
Oor die nageslag: Ouerskap
Storm voort met ’n brandende viool
Een/nul, en hoekom een beter is
Produktiwiteit en die leuen
Nie desperaat genoeg om ryk te word nie

NOVEMBER 2003

Money is important
Krapmerke van volwassenheid
Net nog ’n stuk

DESEMBER 2003

Ons van hierdie tyd
Ek en jy
Voorraadopname, 4 Desember 2003
’n Gedagte broei in my kop, deel twee
Ou helde staan, sommige val, en posters word omgeruil
Die regte antwoord, en wat om met my oefenfiets te maak
Kom ons skryf ’n stuk …
Drie gedagtes uit die 16k

EINDE

In diens van ’n idee
Die laaste ballingskap

TOTSIENS

______________________