Die noodsaaklike onaangenaamheid – Beskikbare formate

Die noodsaaklike onaangenaamheid … vertelling van pogings om geld te maak – verslag met versamelde insigte is nou beskikbaar in gedrukte vorm en in verskeie digitale formate.

Die noodsaaklike onaangenaamheid

PDF: Gratis voorskou

Indien jy nog nie die voorskou gelees het nie, kliek hier om dit af te laai. (449 KB)

GEDRUKTE KOPIE: US$11.95, £9.49, €10.95

Amazon

(Gedrukte kopieë sal binnekort bestel kan word in Suid-Afrika.)

DIGITAAL: verskeie formate: US$6.99

Smashwords – EPUB (iPad, Sony Reader, iPhone, Kobo, Nook, BeBook, en ander elektroniese leestoestelle, insluitende rekenaars), MOBI (vir Kindle, asook Windows rekenaars en ander elektroniese leestoestelle)

DIGITAL: Amazon Kindle: US$6.99*

Amazon – sluit in gratis internasionale draadlose aflewering via Amazon Whispernet

* Let asseblief daarop dat Amazon die reg voorbehou om boeke se pryse te verander sonder om die skrywer/uitgewer in kennis te stel, so bogenoemde prys mag dalk nie dieselfde wees op amazon.com nie.

______________________