My finale lewensdroom

DINSDAG 3 NOVEMBER 2026

Ek het besef wat my finale lewensdroom is … of wat my finale lewensdroom is, is aan my ontbloot: Ek het ’n hond. Die hond is die fokus van al my aandag en liefde. Die hond gaan dood. Ek gaan dood. Die einde.

______________________