Solank jy staande bly – Beskikbare formate

Solank jy staande bly is nou beskikbaar in gedrukte vorm en in verskeie digitale formate.

PDF: Gratis

Indien jy nog nie die PDF gelees het nie, kliek hier om dit af te laai. (1.16 MB)

GEDRUKTE KOPIE: US$8.95 £6.49, €7.65

[Binnekort weer beskikbaar]

DIGITAAL: verskeie formate: US$5.99

Smashwords – EPUB (iPad, Sony Reader, iPhone, Kobo, Nook, BeBook, en ander elektroniese leestoestelle, insluitende rekenaars), MOBI (vir Kindle, asook Windows rekenaars en ander elektroniese leestoestelle)

______________________