SONDAG 13 SEPTEMBER 2026
Op 25 of 30 het ek gedink: Ek gaan nie soos ander mense wees nie. Ek gaan beter doen! Meer doen! Die wêreld verander! Iets groot agter laat!
Op 55 dink ek: As ek verduur word helfte van die tyd deur mense met wie ek my lewe deel, doen ek goed.
______________________