Woensdag 1 Januarie 2025

Gisteraand op pad huis toe na my laaste klas, kontempleer ek die jaar wat verby is.

Ek wil fokus op goeie dinge, maar selfs om te sê, “Ek is dankbaar …” begin te klink soos ’n resitasie.

Toe onthou ek: “Hot dogs en koffie. En pasop vir die tifoon.

______________________