Die werklike, of nie-werklike doel van ons bestaan – Beskikbare formate

Die werklike, of nie-werklike doel van ons bestaan is nou beskikbaar in gedrukte vorm en in verskeie digitale formate.

PDF: Gratis

Indien jy nog nie die PDF gelees het nie, kliek hier om dit af te laai. (1.06 MB)

GEDRUKTE KOPIE: US$7.95, £5.95, €6.49

[Binnekort weer beskikbaar]

DIGITAAL: verskeie formate: US$5.99

Smashwords – EPUB (iPad, Sony Reader, iPhone, Kobo, Nook, BeBook, en ander elektroniese leestoestelle, insluitende rekenaars), MOBI (vir Kindle, asook Windows rekenaars en ander elektroniese leestoestelle)

______________________