Tyd vlieg nie regtig nie – Beskikbare formate

Tyd vlieg nie regtig nie … en ander stukke oor ander onderwerpe is nou beskikbaar in gedrukte vorm en in verskeie digitale formate.

PDF: Gratis

Indien jy nog nie die PDF gelees het nie, kliek hier om dit af te laai. (804 KB)

GEDRUKTE KOPIE: US$6.95 £4.95, €5.65

[Binnekort weer beskikbaar]

DIGITAAL: verskeie formate: US$4.99

Smashwords – EPUB (iPad, Sony Reader, iPhone, Kobo, Nook, BeBook, en ander elektroniese leestoestelle, insluitende rekenaars), MOBI (vir Kindle, asook Windows rekenaars en ander elektroniese leestoestelle)

______________________