![]()
Beep-beep, beep-beep.
Hier volg die waarheid, gelees deur Brand Smit:
Een plus een
is nie noodwendig gelyk aan nul,
miskien.
Dit is die einde dan,
van hierdie waarheidsbulletin.
TOTSIENS.
___________
![]()
Beep-beep, beep-beep.
Hier volg die waarheid, gelees deur Brand Smit:
Een plus een
is nie noodwendig gelyk aan nul,
miskien.
Dit is die einde dan,
van hierdie waarheidsbulletin.
TOTSIENS.
___________