Hoeksteen Vir ‘n Toekoms

Deur 01 - 11 - 2001

['n Teenargument vir die Besigheidsman/Kunstenaar-idee:]

CAN YOU KEEP YOUR CREATIVE WORK FREE,

AND UNDER YOUR OWN CONTROL,

IF YOU DEPEND ON IT FOR AN INCOME?

[Hierdie retoriese vraag het die hoeksteen gelê vir my voorkeur aan die strategie van om 'n "trade" te hê, iets waarmee jy jou brood-en-botter verdien, sodat jy jou kreatiewe werk onafhanklik kan hou van "market forces". Later was daar die voorbeelde van Paulus-die-Sendeling en Paulus-die-Tentmaker, en Superman en sy trade-alterego, Clark Kent.]

Hierdie inskrywing dateer: 01 - 11 - 2001 om 01:13 en sorteer onder Boek Een. [...]

Gesluit vir kommentaar.