Ek is al vir ’n lang tyd oud

SATERDAG 28 MEI 2016

Ek was nog altyd ’n ou man. Enigste verskil is, in my twintigs kon ek wegkom daarmee om jonk te probeer lyk.

Toe ek jonk gelyk het (1991)
Soos ek aan myself dink (Portrait of an old man, Fyodor Bronnikov)

______________________