2011-2016: INHOUD

Hierdie blad bevat skakels na essays en notas geskryf sedert Februarie 2011.

Let wel, hierdie lys is onvolledig. Ek skryf stukke, dan reken ek ek moet dit laat lê vir ’n paar dae voordat ek dit weer deurlees, dan vergeet ek heeltemal daarvan – tot ek dit maande of jare later weer ontdek. Ek is derhalwe in die proses om nog ’n paar dosyn stukke weer deur te gaan, en sal dit publiseer sodra dit gereed is.

2016

Die gesproke woord – en sokker
Waarin ek glo, en ’n paar ander punte
Arm skrywer of ryk entrepreneur
Om te weet hoe om te verkoop

2015

Liberale argumente – waaraan ek glo
Die werklike, of nie werklike, doel van ons bestaan
Enkele waarhede – Vrydag 13 Maart 2015
Die jaartalle krap aan my
“As geldmaak nie jou eerste prioriteit is nie, wat is dan?”
Suksesvol as wie, en wat?
Benewens oorlewing en so aan, hier’s my doelwitte vir 2015

2014

Woensdag 31 Desember 2014
Jy bou nog so lekker aan jou kaarthuis …
Hoekom ek enige ambisies om my eie besigheid te begin, genadeloos moet vergruis
Krisis afgewend
Waarvoor jy leef, en waarvoor jy sterf – twee kort notas
Die man, die kind, en ’n spesiale toebroodjie
Maak jy geld deur kos te kook in ’n restaurant?
My perfekte lewe
Nota op Maandag 19 Mei 2014

2013

Die vrou is ’n barbaar
As jy wil verkoop wat jy skryf, wees bewus van ’n paar dinge

2012

Maandag 31 Desember 2012
Kersdag is ’n bietjie soos die lewe
Dankie tog kinders is nie soos (sommige) volwassenes nie
My model werk, maar nie vir almal nie
Skepping, ewolusie, intelligente ontwerp, en soos gewoonlik, taal en waarheid
RESULTAAT, PROSES, IDENTITEIT en GELUK
Dankie tog vir musiek
Meetstok van jare se wegry van dieselfde plek
Die voordele en nadele van “Amptelike Notas”
Drie breë moontlikhede vir wat jy met jou lewe kan doen
Tyd om op te gee

2011

Saterdag 31 Desember 2011
Is ’n kameelperd werklik oranje, soos ’n lemoen?
Leer by die jeug (ten spyte van ydelheid en obsessies)
Argument oor ’n fiets
Drie redes hoekom ek foute moes maak
Weer tyd vir ’n “dom vraag”
As ek terugkyk oor die laaste 15 jaar
Die plaag van vals intellektuele
Om voortdurend te leer wat jy verkeerd doen
As jy nie vervelige werk wil doen nie, moet jy slim wees
Die noodtoestand is verby

______________________